Besoek ons Youtube kanaal om ’n idee te kry van wie Anton Botha is https://www.youtube.com/c/ABMusiek.
Anton sing ’n verskeidenheid musiek vanaf oldies tot die nuutste treffers, met genres wat oorvleuel vanaf country tot Rock tot 80’s Pop. Hy sing sy eie oorspronklike Afrikaanse musiek en doen graag requests. Optrede opsies beskikbaar is solo optredes (met backtracks of akoesties), Duo optredes asook band optredes.
Anton lewer lekker interaktiewe optredes wat die hele gehoor betrek.
Meer inligting ook beskikbaar by www.antonbotha.com.