Kom stap saam met ons die volgende 40 dae op 'n pad om jou Huwelik weer 'n prioriteit te maak soos in God se oë. Waag dit om van voor af lief te hê.
Deelname aan hierdie Whatsapp groep is onderhewing aan KSM se whatsapp vrywaring. Indien jy nie saam stem met hierdie vrywaring nie, verlaat asb. die groep. https://ksm.co.za/whatsapp-vrywaring/.