*Oomblikkies*
Ons het almal familie en vriende
wat ons graag wil bemoedig en oplig,
of sommer net vinnig 'n groet kaartjie stuur
om hallo te sê of ek dink aan jou!
Maar ons het nie almal die tyd of talente
om sulke kaartjies saam te slaan nie -
so hier kan jy sulke kaartjies kry om gratis
te deel met al jou vriende en familie.
Sou hier nie ietsie wees wat jou hart verklaar nie, WhatsApp (0729054393) dan vir Ah,Willa! met jou versoek.
Dan sal ek dit vir jou skep (binne redelike perke natuurlik) en as ek dit hier op die kanaal kan deel, bly dit gratis.
As jy dit graag privaat onder jou naam wil laat gaan, dan vra ek 'n klein donasie wat jou sak/hart pas vir 'n ietsie in my koskas.
Al ons musiek is van *Pixabay* , indien nie, sal ons so aandui.
*Vir Engelse boodskappies:*
https://whatsapp.com/channel/0029Vb0sHGk8vd1GWkOnFV0P
As jy interaksie wil hê of jou gebedsversoek wil instuur - kan jy by ons aansluit by:
https://chat.whatsapp.com/GcEJPFP1aj81uZigCDzGo1