Inligting en bemarking kanaal vir Afriforum Rustenburg
Afriforum is 'n nie politiese burgerregte-organisasie wat die regte van sy lede beskerm op alle vlakke van die samelewing.
Hierdie kanaal is oop vir almal, lede en ook nie lede. Deel gerus dié skakel met almal
https://whatsapp.com/channel/0029VaQTTcMISTkB0BHY2A35